Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 6:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Intussen moet die altaarvuur bly brand; dit mag nie uitbrand nie. Die priester moet elke oggend hout op die vuur gooi en die daaglikse brandoffer daarop sit. Hy moet dan die vet van die maaltydoffer bo-op die daaglikse brandoffer verbrand.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 6

Kyk Levitikus 6:12 in konteks