Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 6:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die volgende môre moet die priester sy spesiale linneklere aantrek. Die diensdoende priester moet dan die as van die brandoffer wegneem en dit langs die altaar neersit.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 6

Kyk Levitikus 6:10 in konteks