Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 5:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

moet hy vir die priester ’n ram uit die trop bring as ’n skuldoffer. Dit moet ’n dier sonder enige liggaamsgebrek wees, volgens die vasgestelde waarde. Op dié manier sal die priester vir die skuldiges versoening bewerk en sal hulle vergewe word.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 5

Kyk Levitikus 5:18 in konteks