Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 26:36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Vir dié van julle wat oorleef, sal Ek so bang maak in die land van julle vyande dat julle in voortdurende vrees sal lewe. Selfs die geluid van ’n blaar in die wind sal julle op die vlug laat slaan. Julle sal hardloop asof ’n soldaat agter julle aan is met ’n swaard en julle sal val al agtervolg niemand julle nie.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 26

Kyk Levitikus 26:36 in konteks