Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 26:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. “Julle mag nie afgode of gesnede beelde maak, of heilige pilare of gekapte klippe oprig om in julle land te aanbid nie. Ek, die Here, is julle God.

2. Julle moet my Sabbatdae onderhou en eerbied hê vir my heiligdom. Ek is die Here.

3. “As julle my reëls nakom en my gebooie noukeurig gehoorsaam,

Lees volledige hoofstuk Levitikus 26