Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 23:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Wanneer julle julle lande oes, moenie die graan tot teen die kante van die lande afoes nie. Moet ook nie alles optel wat die mense wat oes, laat val het nie. Los dit vir die armes en vir die vreemdelinge wat tussen julle woon. Ek, die Here, is julle God.”

Lees volledige hoofstuk Levitikus 23

Kyk Levitikus 23:22 in konteks