Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 23:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die priester sal hierdie offers in die teenwoordigheid van die Here oplig, saam met die brode wat die eerste opbrengs van julle oes verteenwoordig. Hierdie offers is heilig vir die Here en behoort aan die priesters.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 23

Kyk Levitikus 23:20 in konteks