Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 22:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“As enige priester uit die nageslag van Aäron ’n aansteeklike velsiekte het, of ’n afskeiding wat hom onrein maak, mag hulle nie van die heilige offers eet voordat hulle rein verklaar is nie. As enige priester onrein sou raak deur aan ’n lyk te raak of deur ’n saadstorting,

Lees volledige hoofstuk Levitikus 22

Kyk Levitikus 22:4 in konteks