Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 22:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“As jy een van jou diere as ’n maaltydoffer vir die Here bring, of dit nou is om ’n gelofte na te kom en of dit ’n vrywillige offer is, moet jy ’n dier sonder enige liggaamsgebrek offer.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 22

Kyk Levitikus 22:21 in konteks