Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 22:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As sy egter ’n weduwee word of geskei en nie enige kinders het nie, en sy kom bly weer in haar pa se huis, mag sy weer van haar pa se kos eet. Behalwe vir hierdie uitsonderings, word net die priesters se families toegelaat om van die heilige offers te eet.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 22

Kyk Levitikus 22:13 in konteks