Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 21:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Selfs al is hy ’n afstammeling van Aäron, diskwalifiseer sy fisiese gestremdheid hom om offers vir die Here te bring. Omdat hy ’n tekortkoming het, mag hy nie offer vir God nie.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 21

Kyk Levitikus 21:21 in konteks