Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 20:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As ’n man seksuele gemeenskap het met sy oom se vrou, het hy sy oom oneer aangedoen. Beide die man en vrou is skuldig aan ’n baie ernstige oortreding en sal kinderloos sterf.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 20

Kyk Levitikus 20:20 in konteks