Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 20:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“As ’n man seksuele gemeenskap het met sy suster, die dogter van sy pa of ma, is dit ’n verskriklike skande. Beide van hulle moet in die openbaar uit die gemeenskap verwyder word. Omdat die man seksuele gemeenskap met sy suster gehad het, moet hy onder die gevolge van sy skuld ly.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 20

Kyk Levitikus 20:17 in konteks