Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 2:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Wanneer jy ’n graanoffer bring wat in ’n oond gebak is, moet dit bestaan uit die beste meel gemeng met olyfolie, maar sonder suurdeeg. Dit mag gebring word in die vorm van koeke gemeng met olyfolie of oliekoeke gesmeer met olyfolie.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 2

Kyk Levitikus 2:4 in konteks