Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 16:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Op die tiende dag van die sewende maand moet julle vas en geen werk doen nie. Dit is ’n permanente wet vir julle en dit is van toepassing op alle gebore Israeliete en ook vir die vreemdelinge wat tussen julle woon.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 16

Kyk Levitikus 16:29 in konteks