Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 16:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dan moet hy sy hele liggaam op ’n heilige plek met water gaan was, sy gewone priesterklere aantrek, en weer uitgaan om sowel sy eie brandoffer as die brandoffer vir die volk te offer. Op dié manier sal hy versoening doen vir homself en vir die volk.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 16

Kyk Levitikus 16:24 in konteks