Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 16:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy moet al twee sy hande op die kop van die bok lê en al die sondes en opstand van die Israeliete daaroor bely. Op dié manier sal hy die volk se sondes op die kop van die bok lê. Dan sal hy die bok die woestyn in jaag, gelei deur iemand wat gekies is vir die taak.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 16

Kyk Levitikus 16:21 in konteks