Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 16:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Niemand word in die tent van ontmoeting toegelaat terwyl Aäron daar besig is om versoening te doen vir die Allerheiligste plek nie. Niemand mag daar ingaan voordat hy nie daar uitgekom het nadat hy versoening gedoen het vir homself, sy huis en vir al die Israeliete nie.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 16

Kyk Levitikus 16:17 in konteks