Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 16:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar in die teenwoordigheid van die Here moet hy die wierook op die gloeiende kole neersit sodat ’n wolk van wierook oor die deksel van die ark kan opstyg. Die deksel van die ark is die plek van versoening en dit rus op die ark van die verbond. As hy hierdie instruksies nakom, sal hy nie sterf nie.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 16

Kyk Levitikus 16:13 in konteks