Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 13:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die priester sal die vel dan weer op die sewende dag ondersoek. As die aangetaste deel beter geword en nie versprei het nie, sal die priester die persoon rein verklaar. Dit was dan net ’n tydelike uitslag. As die persoon sy klere gewas het, sal hy gereken word as vry van enige siekte.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 13

Kyk Levitikus 13:6 in konteks