Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 13:59 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Dit is die instruksie wat geld vir wol- of linneklere of materiaal of iets wat met leer gemaak is en wat met aansteeklike skimmel besmet is. Dit is hoe die priester sal bepaal of hierdie dinge rein of onrein is.”

Lees volledige hoofstuk Levitikus 13

Kyk Levitikus 13:59 in konteks