Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 13:55 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dan moet die priester dit weer ondersoek. As hy sien dat die besmette deel nie verander het nadat dit gewas is nie, selfs al het dit nie verander nie, is dit nog onrein. Dit moet heeltemal verbrand word of dit nou aan die binne- of aan die buitekant besmet is.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 13

Kyk Levitikus 13:55 in konteks