Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 13:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

moet die priester dit ondersoek. As die hare op die aangetaste deel wit word en die probleem lyk na meer as net veldiep, het daar ’n aansteeklike velsiekte ontstaan in die brandwond. Die priester moet dan die persoon onrein verklaar, want dit is duidelik ’n aansteeklike velsiekte.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 13

Kyk Levitikus 13:25 in konteks