Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 13:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

is dit duidelik ’n aansteeklike velsiekte en moet die priester so ’n persoon onrein verklaar. In sulke gevalle hoef die persoon nie onder kwarantyn geplaas te word vir verdere observasie nie, want dit is duidelik dat die vel onrein is as gevolg van die siekte.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 13

Kyk Levitikus 13:11 in konteks