Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 11:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As so ’n dier vrek en op iets val, dan is dit ook onrein, ongeag waarvoor dit gebruik word. Dit geld vir enigiets wat van hout, lap, leer of growwe linne gemaak is. Dit moet in water gedompel word, en sal tot die aand toe onrein bly. Daarna is dit rein en mag dit weer gebruik word.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 11

Kyk Levitikus 11:32 in konteks