Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 11:18-21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

18. die wit uil, die pelikaan, die aasvreter,

19. die ooievaar, verskillende soorte reiers, die hoep-hoep en die vlermuis.

20. “Alle insekte met vlerke wat op die grond kruip, is vir julle verbode.

21. Julle mag wel dié met vlerke eet wat met hulle agterpote spring.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 11