Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 1:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar die binnegoed en die pote moet eers met water gewas word. Dan sal die priesters die hele offer op die altaar verbrand. Dit is die brandoffer, met vuur gemaak en aangenaam vir die Here.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 1

Kyk Levitikus 1:9 in konteks