Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 1:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Slag die bul in die teenwoordigheid van die Here. Die seuns van Aäron, die priesters, sal die bloed vat en dit teen die kante van die altaar sprinkel wat voor die tent van ontmoeting staan.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 1

Kyk Levitikus 1:5 in konteks