Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 1:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die priester moet dan die voël aan sy vlerke uitmekaartrek, maar sonder om dit middeldeur te skeur. Dit is die brandoffer, gemaak met vuur en aangenaam vir die Here.”

Lees volledige hoofstuk Levitikus 1

Kyk Levitikus 1:17 in konteks