Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 5:17-20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

17. Dit het ons swak gemaak.Ons oë het dof geword.

18. Die tempelheuwel is verlate. Jakkalse sluip daar rond.

19. U bly dieselfde, Here, vir ewig en altyd.U regeervan geslag tot geslag.

20. Hoekom hou U aan om van ons te vergeet? Hoekom hou U so lank aan om ons te vermy?

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 5