Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 4:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die mense wat vroeër die lekkerste kos geëet het, loop nou op straat en bedel vir enigiets om te eet. Dié wat vroeër in paleise gebly het, krap op ashope rond vir iets om te eet.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 4

Kyk Klaagliedere 4:5 in konteks