Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 4:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Mense het vir hulle geskreeu:“Loop weg! Julle is onrein! Gee pad! Moenie aan ons raak nie!” Hulle het weggevlug, by heidennasies probeer bly, maar selfs dié nasies wou hulle nie daar toelaat nie.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 4

Kyk Klaagliedere 4:15 in konteks