Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 3:44-53 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

44. U het agter wolke gaan staansodat ons gebede U nie kon bereik nie.

45. Tussen die nasieshet U ons gemors en vullis gemaak.

46. Al ons vyande rek hulle monde oor ons.

47. Ons is bang. Ons sit vasgehok.Ons is verwoes en eenkant toe gegooi.”

48. Ek huil omdat my volk vernietig is.

49. Ek huil onophoudelik. Dit sal nie ophou

50. voordat die Heremy van bo af raaksien nie.

51. Ek is ontsteld oor die vroue van Jerusalem.

52. My vyande het jag gemaak op my, sonder rede. Hulle wou my vang soos ’n voël.

53. Hulle wou my in ’n waterput verdrink. Hulle het klippe van bo af op my gegooi.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 3