Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 2:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jerusalem se hekke lê op die grond. Die Here het hulle uit hulle skarniere geruk. Haar koning en haar leiers het by vreemde volke beland. Die wet het verdwyn. Profete kry nie meer visioenevan die Here af nie.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 2

Kyk Klaagliedere 2:9 in konteks