Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 2:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het sy tempel afgebreek asof dit ’n afdak in ’n tuin was. Die Here het ’n einde gemaak aan feeste en Sabbatte in Sion. In sy verontwaardiging het Hy koning en priester uit die weg geruim.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 2

Kyk Klaagliedere 2:6 in konteks