Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 2:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Almal wat by die stad verbyloop, slaan hulle hande saam. Hulle skud hulle kop en fluit van verbasing oor Jerusalem. Hulle spot en sê:“Is dit die stad wat die mooiste plek op aarde genoem is, die stad wat vreugde vir die hele wêreld bring?”

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 2

Kyk Klaagliedere 2:15 in konteks