Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 1:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jerusalem het baie gesondigsoos iemand wat vuil word. Almal wat haar eers gerespekteer het, verag haar nou. Want hulle het haar kaal en vernederd gesien. Sy kan maar net sug en haar gesig in haar hande wegsteek.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 1

Kyk Klaagliedere 1:8 in konteks