Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 1:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Kyk hoe benoud is ek, Here. My hart krimp inmekaar en ek bewe. Ek was in opstand teen U. Buite in die strate maai die swaard alles af. Binne in die huise is daar net dood.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 1

Kyk Klaagliedere 1:20 in konteks