Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 1:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Haar inwoners sug terwyl hulle na kos soek.Hulle het al hulle kosbaarhede vir kos geruil, net om aan die lewe te bly. “Kyk tog, Here,” sug sy.“Almal verag my!”

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 1

Kyk Klaagliedere 1:11 in konteks