Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 8:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Al die Israeliete, sy leiers, sy beamptes en sy regters, is in twee groepe aan weerskante van die ark verdeel. Daar was vreemdelinge sowel as burgers. Een deel het aan die voet van die Gerisimberg gestaan en die ander deel onder die Ebalberg. Hulle het na mekaar gekyk met die Levitiese priesters wat die ark dra tussen hulle. Dit was soos Moses, die dienaar van die Here, vroeër beveel het, toe hy bepaal het dat die volk Israel die seën moet ontvang.

Lees volledige hoofstuk Josua 8

Kyk Josua 8:33 in konteks