Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 8:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het dit gebou soos Moses, die dienaar van die Here, dit vir die Israeliete voorgeskryf het. So staan dit geskryf in die wetboek van Moses: “Maak vir my ’n altaar met klip wat nie met ’n ysterinstrument bewerk is nie.” Hulle het op die altaar brandoffers vir die Here gebring en ook maaltydoffers geoffer.

Lees volledige hoofstuk Josua 8

Kyk Josua 8:31 in konteks