Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 8:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Josua het die koning van Ai aan ’n boom opgehang. Hy het hom daar laat hang tot die son ondergegaan het. Josua het toe opdrag gegee om sy liggaam van die boom af te haal. Hulle het dit in die ingang van die stad gaan gooi en dit met ’n groot hoop klippe toegepak. Dit is vandag nog daar.

Lees volledige hoofstuk Josua 8

Kyk Josua 8:29 in konteks