Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 8:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nadat die Israeliete al die inwoners van Ai wat hulle op die oop stuk veld en die woestyn agternagesit het, doodgemaak het, is hulle terug na Ai toe en het al die mense in die stad doodgemaak.

Lees volledige hoofstuk Josua 8

Kyk Josua 8:24 in konteks