Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 8:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die koning van Ai hulle sien, het hy en sy leër haastig klaargemaak en vroeg die môre uitgetrek om teen Israel oorlog te maak. Hy en sy mense is na ’n plek regoor die Jordaanvallei. Hy het egter nie geweet van die hinderlaag wat agter die stad gelê het nie.

Lees volledige hoofstuk Josua 8

Kyk Josua 8:14 in konteks