Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 8:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Al die manskappe het saam met hom opgetrek en nader aan die stad beweeg. Hulle het kamp opgeslaan aan die noordekant van Ai. Daar was ’n laagte tussen hulle en Ai.

Lees volledige hoofstuk Josua 8

Kyk Josua 8:11 in konteks