Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 4:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Israeliete het gemaak soos Josua vir hulle gesê het. Hulle het twaalf klippe vir elkeen van die twaalf stamme uit die middel van die Jordaan uitgedra, soos die Here vir Josua beveel het. Hulle het dit saam met hulle gevat na die plek waar hulle kamp sou opslaan. Hulle het dit daar opmekaargestapel.

Lees volledige hoofstuk Josua 4

Kyk Josua 4:8 in konteks