Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 4:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here julle God het die water van die Jordaan voor julle laat wegdroog sodat julle daar deur kon gaan, net soos die Here destyds die Rietsee voor ons laat wegdroog het sodat ons daar deur kon trek.’

Lees volledige hoofstuk Josua 4

Kyk Josua 4:23 in konteks