Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 4:2-5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

2. “Kies twaalf mans uit die volk, een uit elke stam

3. en sê vir hulle: ‘Kry twaalf klippe uit die middel van die Jordaan van die plek waar die priesters staan. Dra hulle saam met julle en gaan pak hulle op ’n hoop waar julle vannag gaan oorbly.’”

4. Josua het toe die twaalf mans wat uit elke stam kom, nadergeroep.

5. Hy sê vir hulle: “Gaan by die ark van die Here julle God verby tot in die middel van die Jordaan. Elkeen moet ’n klip op sy skouer tel sodat daar vir elke stam een is.

Lees volledige hoofstuk Josua 4