Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 4:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die priesters wat die ark van die verbond van die Here dra, het uit die Jordaan uitgekom. Toe hulle voete die droë grond van die wal raak, het die rivier se waters weer na sy ou plek begin terugvloei. Dit het weer sy walle begin oorstroom.

Lees volledige hoofstuk Josua 4

Kyk Josua 4:18 in konteks