Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 4:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die priesters wat die ark van die verbond gedra het, het daar in die middel van die Jordaan bly staan totdat al die Here se opdragte wat Moses vir Josua gegee het, afgehandel was. Die volk het haastig deur die rivier getrek.

Lees volledige hoofstuk Josua 4

Kyk Josua 4:10 in konteks